James Rylaan 194, Silverton

(012) 804-8031

navrae@tlu.co.za

Lede / Vriende sake: ledesake@tlu.co.za

COVID-19 het die Suid-Afrikaanse ekonomie – wat reeds op die knieë was – byna die finale nekslag toegedien. Die volgehoue beperkings op Suid-Afrikaners, en die onewe hulpverlening wat die regering aanbied, vererger die situasie so dat dit moeilik is om te sien hoe ons ekonomie ooit gaan herstel.

LEES MEER

Red ons ekonomie