James Rylaan 194, Silverton

(012) 804-8031

navrae@tlu.co.za

Lede / Vriende sake: ledesake@tlu.co.za

ROCKET Connect

VENNOOTSKAP OM VIR JOU WÊRELDKLAS MEDIESE NOODDIENSTE TE BRING

WAT IS ROCKET CONNECT?

Ons innoverende ROCKET subskripsie en slimfoontoepassing bied direkte toegang tot ons wêreldklas diens. Jou subskripsie bied vinnige toegang tot ons noodoplossings deur middel van ‘n innoverende paniek-toepassing, wat jou ligging bepaal en familielede van jou noodgeval in kennis stel.

ROCKET Connect oorbrug die toegangsgaping na gespesialiseerde nooddienste landwyd en vermy verskeie vooraf-goedkeuringsprosesse.

ONS WIL JOU MEDIESE NOODDIENS VENNOOT WEES

  • SORG – Ons gee werklik om vir jou & jou gesin.
  • VINNIG – Ons omseil die rompslomp.
  • VENNOOT – Ons is jou vennoot in ‘n noodgeval.
  • BEHEER – Ons neem beheer van jou noodgeval.
  • WÊRELDKLAS – Aeromediese traumaspanne en hoogs gekwalifiseerde vlieëniers.
  • ISE – Ons bring intensiewe sorg eenheid na jou.

ONS ONBEPERKTE MEDIESE NOODDIENSTE

  • PAD AMBULANS * – Toegang tot mediese noodreaksie deur ons uitgebreide padambulansnetwerk.
  • LUG AMBULANS * – Toegang tot mediese noodreaksie per lugambulans, onderhewig aan ROCKET se vlugkriteria, soos gespesifiseer in ons T&V’s.
  • MEDIESE NOODONDERSTEUNING – Ons neem einaarskap van jou oproep’ om jou en jou gesin deur jou mediese noodgeval te ondersteun. Ons bly op die oproep, terwyl ons nooddienste
    koördineer en deurlopende opdaterings verskaf tydens jou mediese oorplasing en hospitaalopname.
  • NOODBESTUURSENTRUM – Onbeperkte oproepe na ons noodoproepsentrum.

    *onderhewig aan ons ROCKET T&V’s en binne die grense van die Republiek van Suid-Afrika.

SLUIT VANDAG NOG AAN!

Om aan te sluit by Rocket Connect moet u ‘n geregistreede lid wees van TLU SA.

Meld aan of registreer ‘n profiel om toegang te kry.

ROCKET Connect