James Rylaan 194, Silverton

(012) 804-8031

navrae@tlu.co.za

Lede / Vriende sake: ledesake@tlu.co.za

Sonder water het ons nie kos nie.

Die Departement van Waterwese en Sanitasie het dit goedgedink

om nou ook raskwotas aan waterlisensies te koppel.

Die voorgestelde wysigings bepaal waterlisensies sal net as volg toegeken word:

Waterverbruik tot 500 000m³ en plase tot 500h – 25% swart aandeelhouers

Waterverbruik tot 1 000 000m³ en plase tot 1 000h – 50% swart aandeelhouers

Waterverbruik meer as 1 000 000m³ en plase groter as 1 000h – 75% swart aandeelhouers

Kommersiële boere – ons lede – voorsien kos aan ongeveer 70% van Suid-Afrika. Sonder water is daar nie landbou nie. Sonder landbou is daar nie kos nie.

Kommentaar gesluit

Deel gerus hierdie met jou al jou vriende.

Waterlisensies