
Mediaverklaring: Finaliste in TLU SA / Old Mutual Insure Agri / Manitou / Mahindra-Jongboer van die Jaar kompetisie bekend
‘n Getroude egpaar, twee broers, een boer uit Gauteng, een uit KwaZulu-Natal en drie boere uit Limpopo sê mekaar vanjaar die stryd aan in die TLU SA / Old Mutual








