
Mediaverklaring: TLU SA gee lede moed met innoverende denke vir volhoubare landbou by jaarlikse kongres
Die Suid-Afrikaanse landbousektor het verskeie uitdagings wat die bedryf teister, maar deur innoverend te dink en geleenthede raak te sien, kan boere wel volhoubaar voortbestaan. Dit was die boodskap wat








