
Mediaverklaring: TLU SA maak gereed vir hofstryd oor onteiening sonder vergoeding
TLU SA maak gereed om grondeienaars by te staan in sake rakende onteiening sonder vergoeding. Dit volg na vandag se samesprekings met die ad hoc-komitee wat deur die parlement aangestel








