TLU SA voorspel verdere afgraderings van staatsentiteite na Moody’s se rommelstatus vir Landbank
Die afgradering van die Landbank na rommelstatus deur die kredietgradeerder Moody’s Inverstors Service is maar net die begin van finansiële uitdagings wat die landboubedryf vanjaar verder gaan knou. “Dit raak



