Boodskap vir 2020 vanaf Louis Meintjes, President van TLU SA: Is jy ’n Dawid of ’n Goliat?
Ons het elke dag te doen met baie besluite. Ons word ook uitgedaag met sake soos Onteiening sonder vergoeding. Mense en instansies moet besluite neem en verwag insette. In





