TLU SA maak kapsie teen verpligte, duur watermeters vir besproeiingsboere
TLU SA het vandag in ‘n amptelike brief aan die Minister van Waterwese en Sanitasie, me. Lindiwe Sisulu, kapsie gemaak teen ‘n kennisgewing oor die verpligte installering van watermeters vir



