
TLU SA vra regering om op te tree teen ekonomiese terrorisme
TLU SA het vandag ‘n veldtog van stapel gestuur om die regering te dwing om gewelddadige en vernielsugtige protesaksies te bekamp. In Suid-Afrika word betogings en protesaksies gekenmerk deur geweld,








