
TLU SA vra regering om eerlik te wees oor toekoms van armoede
TLU SA het vanoggend ‘n voorlegging aan die Parlementêre Portefeuljekomitee oor Openbare Werke en Infrastruktuur gelewer as deel van die openbare deelname proses rakende die Onteieningswet. Die komitee het tussen








