
Sterk privaatsektor se hand om hulp te verskaf, vra TLU SA
In sy eerste mediumtermynbegrotingsrede het Minister van Finansies, Mnr. Enoch Godonwana, die belangrikheid van die privaatsektor verskeie kere uitgewys, maar Suid-Afrika se beleidsomgewing skep egter nie ’n vertrouensomgewing vir dié








