
TLU SA soek polisiehoof wat SAPD sal suiwer
Die nuut aangestelde nasionale polisiehoof se belangrikste en onmiddellike taak is om die Suid-Afrikaanse Polisiediens te suiwer. Lt. genl. Sehlale Fannie Masimola is Donderdag deur President Cyril Ramaphosa as die








