
TLU SA lê bekommernis oor voedselsekerheid aan Didiza voor na Eskom-bom bars
“Die regering moet besef dat die huidige energiekrisis voedselsekerheid in gedrang plaas. Dit is iets wat geen land kan bekostig nie,” sê Bennie van Zyl, hoofbestuurder van die landbouorganisasie TLU








