
TLU SA lê strafregtelike klag teen Julius Malema en plaas regering op terme oor voorgenome sabotasie en terreur
“Die EFF se dreigemente om die ekonomie op 20 Maart te saboteer, is niks anders as ‘n voorneme van terreur en dus hoogverraad nie,” sê Bennie van Zyl, hoofbestuurder van








