
Weiding is op, ons diere tel houtjies op: Ondersteun boere in droogtegeteisterde areas
TLU SA stel vandag ‘n veldtog bekend waarmee Suid-Afrikaners versoek word om ons boere in droogtegeteisterde areas te ondersteun. In die hartjie van die droogte staar ons boere ‘n opdraande








