Gesprek tussen TLU SA en Rampbestuur oor skade weens koue in Limpopo
Na die verwoestende swartryp byna twee weke gelede en ewe verwoestende brande daarna, het ‘n vergadering plaasgevind tussen TLU SA Noord/Limpopo en die pas aangestelde hoof van die Provinsiale Rampbestuursentrum