
Beskerm landbougrond teen vernietigende mynbou-aktiwiteite, vra TLU SA
TLU SA neem met groot kommer kennis van die toenemende aantal mynbouaansoeke wat op landbougrond gerig is. Hierdie situasie vereis onmiddellike aandag van die regering om die negatiewe impak op