Minister, hoe dra jou planne by tot SA-ekonomie se behoeftes?
TLU SA neem kennis van minister Enoch Godongwana se begrotingsrede wat op 30 Oktober 2024, plaasgevind het. Dié landbouorganisasie wil egter duidelikheid vra oor hoe die aangekondigde planne werklik gaan



