Onteieningwet: Die toekoms word by ons jongmense gesteel
Die ANC-regering se hernude pogings om onteiening van grond sonder vergoeding te versnel, wek groot kommer, veral na adjunkpresident Paul Mashatile se onlangse uitsprake dat grondhervorming steeds ‘n hoë prioriteit



