Trump se reaksie is ‘n logiese teenreaksie op korrupsie en wanbestuur
TLU SA neem kennis van Amerikaanse president Donald Trump se aankondiging dat hy alle toekomstige finansiering aan Suid-Afrika sal beëindig na aanleiding van president Cyril Ramaphosa se ondertekening van die



