Sekuriteitsaanbevelings welkom, maar valse aantygings teen boere word verwerp
Die aanvaarding van die gesamentlike verslag van die Parlementêre Portefeuljekomitees oor Plaasaanvalle is gedeeltelik positief, hoewel daar duidelike ruimte is vir verdere gesprekvoering. TLU SA ondersteun sekere konstruktiewe aanbevelings wat



