TLU SA verwelkom arrestasie van Standerton-polisielid in groot veediefstalsaak
TLU SA neem kennis van die inhegtenisname van ’n 34-jarige polisielid, verbonde aan die Standerton Veediefstaleenheid, op aanklag van betrokkenheid by veediefstal ter waarde van meer as R450 000. Hierdie



