Konferensie beklemtoon eiendomsreg as fondament vir vrede en ekonomiese stabiliteit
Die Eiendomsreg Konferensie, aangebied deur die Ad Hoc Groep vir die Beskerming van Eiendomsregte en ondersteun deur TLU SA, het vandag by TLU SA se kantoor in Silverton, Pretoria, plaasgevind.



