
Groot opgewondenheid oor die 2026 Goliat van Gat Pampoenfees
Daar heers ’n groot opgewondenheid en afwagting oor die Goliat van Gat pampoengroei-kompetisie vanjaar. Die volgende kompetisie vind plaas op 14 Maart 2026 by Lavender Kontrei Mark in Wonderboom, Pretoria. Dit








