Staatsrede: Tyd vir waarheid oor die stand van Suid-Afrika
Op 12 Februarie om 19:00 sal President Cyril Ramaphosa sy Staatsrede lewer en weer vir Suid-Afrika ’n lys beloftes en mooi woorde oor ekonomiese groei, hervorming en werkskepping voorlê. Jaar





