TLU SA Jongboerkonferensie versterk jong leierskap en landbou se toekoms
Die TLU SA Jongboerkonferensie het weereens bewys waarom jong boere ’n kernprioriteit in die organisasie se strategie bly. Die byeenkoms het nie net gefokus op die deel van kennis en



