TLU SA rig ernstige beroep aan president en minister oor beleidsrigting
TLU SA het twee formele briewe aan pres. Cyril Ramaphosa en landbouminister John Steenhuisen gerig waarin ernstige kommer uitgespreek word oor die land se huidige beleidsrigting, die druk op voedselproduksie



