Herlewingslandbou aangebied deur Cullinan Boere-unie in samewerking met TLU SA Sentraalstreek
Boere is al hoe meer onder druk om winsgewend en volhoubaar te boer. Die verandering in klimaat, met soms drastiese impak op boerdery en die omgewing, asook verhogings in insetkostes





