
AGOA: Wanneer internasionale politiek die verbruiker se inkopietrollie laai
Internasionale handel klink dikwels na iets wat ver van die gewone Suid-Afrikaner se daaglikse bestaan afspeel. Onderhandelinge tussen regerings, tariefstrukture en diplomatieke betrekkinge is immers nie noodwendig gesprekke waaraan die








