Ons in die Suide van Mosambiek is opsoek na ‘n betroubare en ervare Senior Plaasbestuurder of Bestuursegpaar wat by ons bestuur span kan aansluit om deel van die Boerdery te word, en nooi ons individue en getroude paar wat fisies en onafhanklik kan werk met eienaarskap mentaliteit, integriteit en uitstekende leierseienskappe om aansoek te doen vir die Senior posisie wat direk aan die eienaar rapporteer.
Die ideale kandidaat met minstens 10+ jaar eerstehandse ervaring van Skaapboerdery, ‘n Landboukwalifikasie, kennis van intensiewe skaap boerdery sal in jou guns tel.
Bogenoemde vaardighede gekoppel met jou sober gewoontes, aanpasbaarheid, bo-gemiddelde organisasievermoë en bereidwilligheid om diens in Mosambiek te aanvaar, sien ons uit na jou aansoek.
Vind meer inligting by hierdie skakel: klik hier





