James Rylaan 194, Silverton

(012) 804-8031

navrae@tlu.co.za

Lede / Vriende sake: ledesake@tlu.co.za

LANDBOU IN ‘N OOGKNIP – 4

Provinsies se bydrae tot die Landbou.

Statistiek Suid-Afrika het onlangs die resultate van hulle 2017 Landbou opname bekend gemaak.

Dit vertel nogal ‘n interessante storie oor landbou in Suid-Afrika.

Ons kyk hierdie week na die BYDRAES van die VERSKILLENDE PROVINSIES t.o.v. aantal plase, inkomste en werk skepping.

Deel dit:

LANDBOU IN ‘N OOGKNIP – 4