Maak 'n bydrae tot TLU SA Traumafonds: Klik hier
LANDBOU IN ‘N OOGKNIP – 5 Vrydag | 05 Junie | 2020

Statistiek Suid-Afrika het onlangs die resultate van hulle 2017 Landbou opname bekend gemaak. Dit vertel nogal ‘n interessante storie oor landbou in Suid-Afrika. Ons begin nou kyk na die verskillende gewasse en waar dit verbou word. Ons fokus eers op die hoeveelhede wat in Suid-Afrika geproduseer word.