Maak 'n bydrae tot TLU SA Traumafonds: Klik hier
LANDBOU IN ‘N OOGKNIP – 6 Vrydag | 12 Junie | 2020

Statistiek Suid-Afrika het onlangs die resultate van hulle 2017 Landbou opname bekend gemaak.
Dit vertel nogal ‘n interessante storie oor landbou in Suid-Afrika.

Die opname is gedoen onder alle landbou besighede wat vir BTW geregistreer is.