Maak 'n bydrae tot TLU SA Traumafonds: Klik hier
LANDBOU IN ‘N OOGKNIP – 7 Vrydag | 19 Junie | 2020

Statistiek Suid-Afrika het onlangs die resultate van hulle 2017 landbou opname bekend gemaak.

Dit vertel nogal ‘n interessante storie oor landbou in Suid-Afrika.

Die opname is gedoen onder alle landbou besighede wat vir BTW geregistreer is.

Ons begin nou kyk na die verskillende gewasse en waar dit verbou word.

Ons fokus eers op die hoeveelhede wat in Suid-Afrika geproduseer word.