James Rylaan 194, Silverton

(012) 804-8031

navrae@tlu.co.za

Lede / Vriende sake: ledesake@tlu.co.za

LANDBOU IN ‘N OOGKNIP – 9

Statistiek Suid-Afrika het onlangs die resultate van hulle 2017 landbou opname bekend gemaak.
Dit vertel nogal ‘n interessante storie oor landbou in Suid-Afrika.

Die opname is gedoen onder alle landbou besighede wat vir BTW geregistreer is.

Ons kyk die week na vleisproduksie in Suid-Afrika.

Deel dit:

LANDBOU IN ‘N OOGKNIP – 9