James Rylaan 194, Silverton

(012) 804-8031

navrae@tlu.co.za

Lede / Vriende sake: ledesake@tlu.co.za

TLU SA lewer kommentaar op Inperkingsregulasies Vlak 4

Suid-Afrika het reeds by die punt gekom dat dit nie net maar deure kan oopmaak en aangaan met besigheid soos voorheen nie. Die verlies aan kleiner besighede en werksverliese is onmeetbaar groot. Die ekonomie is afhanklik van vraag en aanbod in elke ekonomiese sektor.

‘n Groot deel van ons samelewing se omstandighede is van so aard dat hulle absoluut van die hand na die mond leef en is hulle hele wêreld versteur. Die impak van Covit19 moet gesien word in die lig van die ekonomiese situasie waarin ons reeds was alvorens die virus Suid-Afrika getref het. ‘n Bepaalde beleidsomgewing gepaardgaande met onbevoegde besluitneming en uitvoering, korrupsie en die plundering van die staatskas oor jare heen het ons reeds in ‘n negatiewe spiraal geplaas. Die virus het die bestaande omstandighede net beklemtoon en vererger.

2004 TLU SA Kommentaar Covid19 Vlak 4

Kategorie:

Deel dit:

TLU SA lewer kommentaar op Inperkingsregulasies Vlak 4

Windscreen Masters

Enige lid/vriend wat deur Windscreen Master hul ruit laat vervang, kan dit op die plek van sy keuse laat doen. Windscreen Master hanteer ook die skakeling met die lid/vriend se makelaar/versekeraar asook die registrasie van die eis indien van toepassing.

Verco Energy

Verco Energy lewer goedkoper diesel aan TLU SA affiliasies/lede/vriende in sekere afleweringsgebiede.

Timac Agro

Spesiale aanbiedinge om kunsmis teen beter pryse aan te koop, slegs vir TLU SA-lede.

Relevante artikels

NBM

TLU SA se ooreenkoms met NBM bepbaal dat TLU SA affilliasies/lede/vriende afslag ontvang op verskeie versekeringsprodukte

Hendrik de Swardt

082 852 8039

Philippie de Beer

083 230 4583

Relevante artikels

LWO

Die LWO ondersteun boere as werkgewers in alle aspekte rakende arbeidsregwetgewing.

MarketVest

MarketVest maak gebruik van gevestigde, gekontrateerde groenkaart tegniese kontrakteurs regoor die land wat vinnig hulp kan verleen met aanbevelings en installasies. Vir elke suksesvolle afgehandelde installasie wat deur TLU SA na MarketVest verwys word, ontvang TLU SA ʼn verwysingfooi.

Firearms Guardian

Firearms Guardian is ’n unieke korttermynversekeringspakket vir vuurwapeneienaars. Dit bied dekking teen regskostes en aanspreeklikheidseise, wat spruit uit selfverdediging, skiet-ongelukke, strafregterlike vervolging, jagtogte wat skeefloop, sportskiet-ongelukke, en vele meer.

Finco Finance

Finco Finance ondersteun TLU SA-lede met finansiering by handelsbanke.

Pitkos

Die Pitkos is TLU SA se nuusbrief slegs vir lede. Hierin gee ons vir lede inligting oor die aksies waarby ons betrokke is, standpunte wat ons inneem, spesiale aanbiedinge wat vir lede beding is, opkomende geleenthede en waardevolle inligting soos aankondigings in die Staatskoerant wat op landbou betrekking het.