
Mediaverklaring: TLU SA se jaarlikse kongres is weer op hande – Media word verwelkom
TLU SA is besig met die laaste voorbereidings vir vanjaar se kongres op 18 September 2019. Afgevaardigdes sal by die WNNR se konferensiefasiliteite onthaal word. Die bestuur sien uit na









