
MEDIAVERKLARING: TLU SA bevraagteken feite agter regering se aanslag tot COVID-19
TLU SA maak staat op bewese wetenskaplike feite om keuses oor enige sake te maak. Die regering behoort, gegewe die beskikbare wetenskaplike inligting, sterk riglyne uit te vaardig vir individue








