
Vals narratief oor boere dryf plaasaanvalle – Vervang onbekwame polisiestrukture
Die vlaag plaasaanvalle wat die land die afgelope agt dae geruk het, kan heel waarskynlik toegeskryf word aan opruiende uitlatings van organisasies soos Cosatu, wat meen dat boere verkragters en








