
Kommentaar teen konsepregulasies oor waterlisensies oorweldigend negatief – TLU SA lewer amptelik kommentaar
Meer as 2 000 mense het in die twee dae voordat kommentaar oor die omstrede voorgestelde konsepregulasies vir die toekenning van waterlisensies gesluit het, deur TLU SA se platforms hulle








