Beperkte groei in 2023, ‘n toename in skuld, wanaanwending van fondse – ‘n balanseertoertjie vir Suid-Afrika?
TLU SA se hoop op behoorlike beplanning en ‘n herstrukturering van die bestaande kruppelende ekonomiese beleidsomgewing blyk verniet te wees. Die mediumtermyn-begrotingsrede het weereens klem geplaas op die grootste probleme





