
TLU SA lê insette vir 2024 begroting voor aan minister van finansies
TLU SA het verlede week ‘n skrywe aan die minister van finansies gerig om sake wat lewensbelangrik vir volhoubare voedselvoorsiening is onder sy aandag gebring. Bennie van Zyl, TLU SA








