
Onteieningswetsontwerp –’n direkte gevolg van ANC-faksiepolitiek
Mediaverklaring deur die Ad Hoc Groep vir die Beskerming van Eiendomsregte * Eiendomsreg is een van die pilare van stabiliteit in menige land wat suksesvol is en suksesvol bly ontwikkel.








