Jongboerkonferensie groot sukses: Denkwyse van die moderne boer
Die TLU SA Jongboerkonferensie 2025 het vandag, 14 Maart, by Future Africa, Universiteit van Pretoria, plaasgevind. Hierdie dinamiese geleentheid het meer as 120 jongboere bymekaar gebring vir ‘n propvol program


