TLU SA eer uitnemende landboujoernalistiek met Sonneblom-toekenning
TLU SA het met groot dankbaarheid en waardering die TLU SA Sonneblom-toekenning tydens sy jaarlikse mediafunksie by die organisasie se kantore in Silverton aangebied. Hierdie toekenning is ’n besondere geleentheid


