Landbou dryf ekonomiese groei: SA kan nie sonder sy boere nie
Die jongste ekonomiese syfers bevestig opnuut ’n werklikheid wat landbougemeenskappe daagliks beleef: Suid-Afrikaanse boere is ’n hoeksteen van die land se ekonomiese stabiliteit, voedselsekerheid en ontwikkeling. Volgens die jongste BBP-syfers



