
Brandstofskok voor plantseisoen plaas volhoubaarheid van voedselproduksie onder druk
TLU SA spreek sy ernstige kommer uit oor die jongste skerp styging in Suid-Afrika se brandstofpryse, wat op ‘n kritieke tydstip vir die landboubedryf in werking getree het. Met die








