
TLU SA: Samewerking bly die sleutel tot veiliger landelike gemeenskappe
Die onlangse voorvalle in die Sannieshof- en Ventersdorp-omgewing herinner ons aan die ernstige impak wat geweldsmisdaad op landbougemeenskappe, hul gesinne en die breër platteland het. Die jongste voorval was besonder








