
TLU SA: Agoa-verlies laat vrae ontstaan oor wie se belange die ANC-regering dien
TLU SA waarsku dat die Amerikaanse regering se besluit om Suid-Afrika se voorkeurtoegang ingevolge die Wet op Groei en Geleenthede in Afrika (Agoa) te beëindig, verreikende gevolge vir die land








